Prof Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat

Loading player...
Prof Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor vleispryse en -tendense veral na die einde van die jaar se kant toe. Aanvraag en aanbod sal altyd bepalend wees by prysvorming. Skerp styging van varkvleis die afgelope tyd is slegs as gevolg van ‘n groter vraag. Die daling van rooivleispryse, aan die ander kant, is grootliks as gevolg van duur voerpryse. Swakker vleispryse behoort na Desember gesien te word.
17 Oct 2022 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes