Dr Johnny vd Merwe, bekende, 'n landbou-ekonoom, gesels kommoditeitspryse

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Aanbod is laer en groter invoere van veral China waar skerp stygings gesien is. Oeste in Europa is laer. Sojaboonpryse het gestyg. Sonneblompryse het gestyg in die week. Koring is intussen onder groter druk.
19 Oct 2022 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes