
OFMKunsteklop: Karoo Huis Teater skop hul eerste Spoorfees af!
Loading player...
Daar word binnekort groot makietie gehou op Fauresmith, dit na die Karoo Huis Teater die nuus gebreuk het dat hul eerste Spoorfees vanjaar op 5 November gaan plaasvind.