
OFM Familie Fokus: “Reik na herstel” maak 'n verskil in vroue se lewens
Loading player...
Die Borskankerstengroep, “Reik na herstel” sluit vandag aan by Mid-Morning Magic met Yolanda Maartens om te gesels oor die onstaan van die groep en wat hul als bied vir vroue met borskanker.