
PM berig oor ‘n Walliese skaapskeerder wat die rekords laat spat het
Loading player...
ABC het berig oor ‘n Walliese skaapskeerder, Lloyd Rees, wat ‘n nuwe rekord behaal het toe hy 902 lammers in 9 ure geskeer het. Dit is die meeste skape wat tot nog toe nog geskeer is. 867 lammers is die huidige wêreldrekord wat deur Evan Scott van Engeland opgestel is.