Dr Johnny vd Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Witmielies se pryse het gestyg en meer uitvoere uit Suid-Afrika kan beteken dat daar ‘n binnelandse tekort kan ontstaan. Pryse kan verhoog in Februarie en Maart volgende jaar. Lusern en suikerboonpryse het in die week gestyg.
25 Oct 2022 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes