
PM gesels met die bekende dorper-teler, Charl Saunderson, oor bemarking
Loading player...
Charl Saunderson, die bekende dorperskaap-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, gee sy mening oor hoe om jou produk op die mees effektiefste wyse te bemark. Hy vertel ook van aanlynveilings se voordele en hoe kopers en verkopers oor die laaste paar jaar aangepas het om die beste produk te koop of van die hand te sit.