Prof. Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat

Loading player...
Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die omstredenheid binne die suikerbedryf. Tongaat Hulett het in ‘n gewillige sakeredding gegaan. Die vraag word nou gevra wat word van suiker wat reeds gelewer is en of dit steeds uitbetaal gaan word. Dit laat die vraag verder ontstaan presies wat gebeur met die skakels in die waardekettings. Goeie verhoudings en volhoubare diens van aankoper maatskappye is van kardinale belang.
1 Nov 2022 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes