Dr Johnny vd Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Mieliepryse in die VSA het sywaarts beweeg. Witmielies se pryse kan verder onder druk kom en sonneblompryse styg. Pryse kan steeds verhoog in Februarie en Maart volgende jaar. Lusern en suikerboonpryse het in die week gestyg.
1 Nov 2022 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes