PM berig oor die belangrikheid en waarde van biosekuriteit

Loading player...
Voedselsekerheid en die instandhouding van dieregesondheid is afhanklik van die belangrike waarde van biosekuriteit. Ander bedrywe kan ook geraak word deur die nie-nakoming van sekere maatreels. Dit is ook noodsaaklik dat die regering en die landbousektor saamwerk op verskeie terreine om die beste vir die bedryf uit te haal. Die veebedryf het ook verseker die potensiaal om uit te brei en ook opkomende boere by te staan op verskeie terreine as daar goeie samewerking bestaan.
7 Nov 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes