
Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week onder druk gebly teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalfpryse het verder gedaal. Stoorlampryse het effens opwaarts gestyg hierdie week. Hoenderpryse het effens gestyg. Varkpryse, veral spekvarkpryse het weer gestyg as gevolg van goeie vraag terwyl bokpryse huidige pryse gehandhaaf het.