PM berig oor nuus van trofeejag in Namibië

Loading player...
Groot omstredenheid bestaan tans in die wildbedryf in Namibië. Vir wildboere en die Namibiese regering, is bewaringsjag en die voordele daarvan baie belangrik. Trofeejag speel ‘n groot rol in die Namibiese ekonomie. Ekstrimiste teen trofeejag, veral in Brittanje en Europa, wil maatreëls teen trofeejag instel sodat dit verbied sal word om hierdie versamelings terug te bring. Intussen is samesprekings tussen belanghebbendes en ander rolspelers reeds aan die gang.
13 Nov 2022 9PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes