PM berig oor ‘n Britse vrou wat die wêreldrekord in skaapskeer verbeter het

Loading player...
‘n 34 jarige Britse vrou het ‘n nuwe wêreldrekord vir vroue opgestel toe sy 370 skape in 8 ure geskeer het teen ongeveer 90 sekondes per skaap. ‘n Poging van ‘n Nieu-Seelandse dame is geskeduleer vir Februarie 2023 om die rekord vir vroue te probeer verbeter. Intussen word ook berig oor inflasiesyfers van die wolbedryf wat gestyg het en kommer by produsente laat ontstaan het.
15 Nov 2022 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Trekkermuseum

Een van die uitstallings wat tydens verlede week se Nampo Oesdag baie aftrek gekry het, was die trekkermuseum. Pieter Moller gesels met een van die organiseerders…
19 May 12AM 3 min

Hendrik Jordaan deel Argentynse reis

Pieter Möller gesels by Nampo met Hendrik Jordaan, ‘n oud-Sentraal-Suid-Afrikaner wat ‘n suksesvolle landboubesigheid vanuit Argentinië bedryf…
19 May 12AM 3 min

NAMPO vliegveld

Pieter Möller loer in die by NAMPO vliegveld en gesels met Cliff Lotter…
14 May 11PM 2 min