Dr. Johnny vd Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Mieliepryse het effens gedaal, sowel as sojapryse. Witmielies se pryse kan steeds onder druk bly terwyl sonneblompryse sywaarts beweeg het. Pryse kan steeds verhoog in Februarie en Maart volgende jaar. Lusern en suikerboonpryse het in die week gestyg.
16 Nov 2022 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes