The South African healthcare environment is under pressure – can technology lighten the load? Mid-Morning Magic’s Yolanda Maartens is joined by Sabelile Tenza, an Associate Professor at the North-West University (NWU) and a researcher within the NuMIQ research entity. Prof Tenza’s research focuses on the pressures that can make safe…
Pulane Nel-Sekepe gesels met Piet van Wyk, senior bemarker by die Noordwes-Universiteit oor die belangrikheid van graad 11 punte. Piet verduidelik hoe aansoek tydlyne by universiteite werk, en hoekom dit jou graad 11 punte is wat die bepalende faktor speel met jou toelatings aansoek. As jy mik vir die sterre…
Graad 9-leerders maak binnekort hul vakkeuses – ’n belangrike kruispad vir enige leerder in hul hoërskoolloopbaan. Marelize van der Merwe – Senior Bestuurder by Studentevoorligting en -ontwikkeling aan die Noordwes-Universiteit – sluit by Yolanda Maartens aan. Marelize is ’n bedryfsielkundige met meer as 15 jaar ondervinding in privaat en openbare…
Prof. Elmari Deacon is ʼn kliniese sielkundige en professor aan die Noordwes-Universiteit. Haar navorsing fokus op gesondheidsielkunde, positiewe sielkunde en die psigososiale aanpassing in diabetesbestuur. Haar werk ondersoek onder meer hoe jongmense diabetes verstaan en beleef, hoe denke, emosies, gedrag, veerkragtigheid en ondersteuning hul selfbestuur beïnvloed, en hoe hierdie insigte…
Die vakke wat leerders in Graad 9 kies, kan bepaal watter geleenthede ná matriek vir hulle beskikbaar is. Vakkeuses speel ʼn deurslaggewende rol in leerders se akademiese en toekomstige loopbaangeleenthede. Piet Steyn, senior bestuurder van studentewerwing aan die Noordwes-Universiteit het meer as twintig jaar se ondervinding en sluit by Yolanda…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.