
Prof. Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat gesels oor die Landbank
Loading player...
Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die toekoms van die Landbank. Daar word bespiegel dat die bank hom in die toekoms meer gaan toespits op opkomende boere. Kommersiële banke wil al geruime tyd nie meer vir ‘n langer termyne lenings toelaat nie en dit wil voorkom of Landbank nou dieselfde pad loop.