
Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week stabiel gebly teenoor die Amerikaanse dollar in afwagting van moontlike verhoogde rentekoerse. Stoorlampryse is hierdie week verder onder druk en lampryse het gedaal. Hoenderpryse het verder goeie pryse gehandhaaf hierdie week. Varkvleispryse het rekordpryse gehaal hierdie week.