"Telkom het nie n transaksie nodig om te oorleef nie"

Loading player...
Dirk Reyneke, finansiële hoof van Telkom gesels oor die groep se resultate en of Telkom afhanklik is van 'n transaksie om te oorleef.
23 Nov 2022 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

"Kommoditeite haal asem"

Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor wat kommoditeitspryse so laat skrik het, Coca-Cola se oorname van Coca-Cola Beverages Africa, en hulle moontlike notering op die JSE.
21 Oct 11AM 10 min