PM berig oor lewendehawe-nuus uit Nieu-Seeland

Loading player...
Die Nieu-Seelandse regering het wetgewing aanvaar om see-gebonde vee-uitvoere te beëindig. Volgens die Ministerie van Landbou in dié land, sal hierdie stap hulle land se reputasie as ‘n wêreldleier in dierewelsynstandaarde beskerm. Die Minister is ook van mening dat die impak op uitvoer klein sal wees in die konteks van totale primêre-sektor uitvoere.
27 Nov 2022 7PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes