
PM gesels met die skakelbeampte van Agri Wes-Kaap
Loading player...
Adele Shangwyn is die skakelbeampte van Agri Wes-Kaap en sy gee ‘n oorsig van die positiewe aspekte van georgansiseerde landbou binne die provinsie. Agri Wes-Kaap fokus graag op die uitdagings en positiewe inisiatiewe en vat hande met die provinsiale regering. Sy vertel ook hoe nuwe lede gewerf word en wat dit beteken om die broodnodige ondersteuning op ‘n wye vlak te kan ontvang.