
Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Mieliepryse het effens gedaal hierdie week, terwyl sojapryse opwaarts beweeg het. Koringpryse het effens gestyg. Sorghumpryse het effens gedaal. Pryse kan steeds verhoog in Februarie en Maart volgende jaar.