PM berig oor goeie tussentydse resultate wat Senwes behaal het

Loading player...
Senwes het goeie tussentydse resultate behaal en het die beste gevaar in hierdie tydperk in die geskiedenis van die groep. Francois Strydom, Hoof Uitvoerende beampte van die maatskappy, het die goeie resultate geprys en het marksentiment as een van die faktore geidentifiseer, wat bygedra het tot die sukses van die groep.
8 Dec 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes