#JouGrootKuier - Nadine

Loading player...
Die ongelooflike talentvolle Nadine kom kuier vandag by ons en voer ook Skildery vir die heel eerste keer op radio op. Sy kom stel ook haar nuwe enkelsnit "Liefde sonder 'n maar" vry net op die GrootTrek.
25 Nov 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min