#DieGrootTrek - Men Of War (16 Days of activism)

Loading player...
Van bendelede tot manne wat die woord van die Here verkondig. Ons gaste vandag vertel ons van hulle jare van verslawing, geweld, misdaad en hoe hulle lewens omgedraai het en hulle vandag n positiewe bydrae maak in hulle gemeenskappe en reg oor die land.
6 Dec 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min