ToekomsVenster: 'My vrede gee ek aan julle'

Loading player...
God se vrede is met bloed beseël, die bloed van sy Seun. Hy het gesê: “My vrede gee ek aan julle, nie soos die wêreld nie, maar My vrede”.
* Hierdie is die laaste ToekomsVenster-oordenking vir 2022. Nuwe oordenkings sal vanaf Maandag 9 Januarie 2023 beskikbaar wees. Geseënde Kersfees en voorspoed vir 2023.
11 Dec 2022 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die stem wat ons volg

Ons kan die Bybel lees, ken en selfs daaruit aanhaal, maar luister ons werklik wanneer God se Woord ons uitdaag? Jesus sê sy skape hoor nie net sy stem nie. Hulle luister, en hulle volg Hom.
31 Aug 4AM 4 min

ToekomsVenster | Vier die goeie

Kies doelbewus ʼn persoon, ʼn gebeurtenis, ʼn situasie of iets binne jou gemeenskap waarvoor jy dankbaar kan wees en vier dit.
31 Aug 4AM 4 min