PM berig oor Wagyu SA

Loading player...
Wagyu SA het onlangs tydens hulle jaarlikse konferensie, hul nuwe ekonomiese indekse bekendgestel. Die organisasie poog ook om daardeur vinniger ekonomiese vordering te maak vir die bedryf. Volgens die rasgenootskap, kan dit gebruik word om die ras se ekonomiese winsdrywers so goed as moontlik na te jaag en beter daarvoor te selekteer.
11 Dec 2022 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes