EPISODE 1 - 13 NOVEMBER 2022 (19:00 - 20:00)

Loading player...
In hierdie afskopprogram kan jy luister na ’n paar feite oor die Bybel, ’n paar vreemde dinge wat in die Bybel voorkom en wat die nuutste nuus in Bybelse en antieke navorsing is. Die onderwerp wat bespreek word hanteer die woord “goedhartigheid” se afkoms. Goedhartigheid is deel van die vrug van die Gees en ons gesels oor waar die betekenis van die woord vandaan kom en wat dit vir ons as gelowiges vandag kan beteken. Chris en Zander antwoord ook ’n paar luisteraarsvrae aan die einde.
13 Dec 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Episode 35 – Tronke en gevangenis

Episode 35 – Tronke en gevangenis 12 Oktober 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode…
13 Oct 32 min

Episode 34 – Die eindtye

14 September 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode gesels hulle oor die eindtye (eskatologie)…
15 Sep 42 min

Episode 33 – ’n Huis

Episode 33 – ’n Huis 10 Augustus 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode kan…
11 Aug 36 min

Episode 32 – Slawerny

Episode 32 – Slawerny 20 Julie 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode kan jy…
21 Jul 37 min

Episode 31 – Pinkster

8 Junie 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode fokus hulle op die beteken van…
9 Jun 28 min