Die Bybel Gister En Vandag - Episode 43 – 1 Korintiërs

Loading player...
14 Junie 2026
19:00 - 20:00

Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor die eerste brief van Korintiërs. Hulle gesels oor die stad Korinte en hoe die Christene in die stad gelyk het. Hulle deel belangrike inligting oor die agtergrond vir die brief, asook ’n paar groot temas van die brief. Tussen in kan jy ook meer leer oor die nuutste navorsing en ’n paar interessante feite oor die Bybel.
14 Jun Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 42 – Die evangelie van Lukas

Episode 42 – Die evangelie van Lukas 10 Mei 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Dr Robert van Niekerk oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie…
11 May 28 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 41 – Die evangelie van Lukas

Episode 41 – Die evangelie van Lukas 12 April 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Luister gerus…
13 Apr 33 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 40 – Die oorlog in Iran

8 Maart 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode spandeer hulle tyd om die geskiedenis…
9 Mar 41 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 39 – Die huwelik in die Bybel

Episode 39 – Die huwelik in die Bybel 15 Februarie 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In…
16 Feb 39 min