Episode 48 – Die Psalms
Loading player...
Episode 48 – Die Psalms
8 November 2026
19:00 - 20:00
Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor Die Psalms. Vind meer uit oor hoe die Psalms ontstaan het en hoe ons ’n mens Walter Brueggemann se benadering kan gebruik om die Psalms beter te verstaan. Hulle gesels ook oor nuwe navorsing oor die Psalms en eindig met ’n paar interessanthede oor musiek wat uit die Psalms ontstaan het.