EPISODE 2 - 11 DESEMBER 2022 (19:00 - 20:00) - ’n Paar feite oor die Bybel, ’n paar vreemde dinge wat in die Bybel voork

Loading player...
In hierdie episode kan jy luister na ’n paar feite oor die Bybel, ’n paar vreemde dinge wat in die Bybel voorkom en wat die nuutste nuus in Bybelse en antieke navorsing is. Vanaand se onderwerp is “Waaroor gaan Kersfees regtig? Ons gesels oor die ontstaan van Kersfees, die geboorteplek van Jesus en wat die kern is van die Christusfees wat Christene vandag vier. Kersfees gaan oor Jesus wat mens geword het en onder ons kom woon het. Ons leer ’n paar nuwe griekse woorde ken wat ons help om dieper insig in die konteks van die geboorteverhale te ontdek. Chris en Zander antwoord ook ’n paar luisteraarsvrae aan die einde.
13 Dec 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Episode 32 – Slawerny

Episode 32 – Slawerny 20 Julie 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode kan jy…
21 Jul 37 min

Episode 31 – Pinkster

8 Junie 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode fokus hulle op die beteken van…
9 Jun 28 min

Episode 30 – Dissipelskap

4 Mei 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode fokus hulle op dissipelskap in die…
5 May 35 min

Episode 29 – Die betekenis van die Paasfees

13 April 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode fokus hulle op die Paasfees se…
14 Apr 28 min

Episode 28 – Die stede van die Nuwe Testament

16 Maart 2025 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr. Zander van der Westhuizen met Prof Stephan Joubert oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode fokus hulle op die stede van die…
17 Mar 40 min