Prof. Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat

Loading player...
Die ekonomiese groeisyfers van die derde kwartaal is pas bekendgemaak en die belangrikheid van die landbousektor word duidelik uitgelig. Maré meen dit is baie goeie nuus vir die sektor. Die landbousektor is wel een van die kleinste sektore in die land maar is verantwoordelik vir 5,5% van die land se werksmag. Die belangrike werk wat deur landbouers verrig word, is nou duidelik te sien.
14 Dec 2022 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes