Die feestyd kan stresvol en eensaam wees. Hoe nou gemaak?
Loading player...
Vir baie mense is die feestyd stresvol en eensaam.
Wat kan jy doen om jouself of ander te help?
Annriette Slabber van Lifeline Nelspruit gesels met Ludi en Mireille.