
PM gesels met die kategoriewenner in ‘n landwye junior landbouskrywer-kompetisie
Loading player...
In ‘n onlangse kompetisie van Farming Portal se kompetisie vir jong landbouskrywers, het ‘n paneel beoordelaars vir Rachel du Preez, ‘n agronoom van NWK in Lichtenburg aangewys as die wenner in die tegniese artikel-gedeelte. Die doel van die kompetisie is juis om akkurate en positiewe inligting oor te dra. Du Preez vertel van haar agtergrond en grootword-jare op ‘n plaas in die Vrystaat. Sy gee ook ‘n oorsig van die nodigheid van landboukundiges in die sektor.