Wat beteken geestesgesondheid in 2023?

Loading player...
Dr. Truida Botha en Dr. Johan Ferreira gesels oor hoe om jou geestesgesondheid in die jaar wat voorlê voorop te stel.
3 Jan 2023 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Leef voluit

Amanda de Lange oor innerlike genesing en hoe om eienaarskap van jou lewe te neem. Niël Steinmann vertel meer oor hoe om jou doel, passie en roeping te (her)ontdek.
14 Oct 1 hr 30 min

Wanneer godsdiens tot verwonding lei + Plaas-camino

Prof Wentzel Coetzer gesels oor wanneer godsdiens tot verwonding eerder as heling lei. Stephanie van Rensburg vertel meer oor ‘n nuwe plaas-camino wat hierdie week van stapel gestuur word.
7 Oct 1 hr 19 min

Hallo, Jesus!

Marinda Engelbrecht gesels oor Hallo, Jesus!, haar dagstukkieboek vir kleingoed. Kinderboekskrywer Wendy Maartens vertel meer oor ‘n reeks boeke wat kinderhartjies en die emosies wat hulle beleef aanspreek. En Elschanté Boumann kuier in die ateljee en deel manna uit vir mamma’s.
30 Sep 1 hr 36 min

Inspirerende leierskap

Jurie Schoeman en Brand Pretorius gesels oor Inspirerende leierskap Riglyne vir sukses uit die sakewêreld en die Woord. Niël Steinmann vertel meer oor hoe om jou doel, passie en roeping te (her)ontdek.
16 Sep 1 hr 30 min

Selfbejammering & Koninkrykskinders

Caylin Prince kuier in die ateljee om te gesels oor haar boek Decline Pity Parties & invite mercy. Jozine Botha vertel hoe om Koninkrykskinders volgens ‘n pastorale ouerskapsplan groot te maak.
9 Sep 1 hr 30 min