Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week stabiliteit gebring teenoor die Amerikaanse dollar. Inflasie in die VSA het gestagneer. Speenkalfpryse kan moontlik klim na die einde van Februarie. Stoorlampryse en lampryse het effens gedaal. Hoendervleispryse is steeds beter as ‘n jaar gelede, maar pryse kan steeds onder druk bly ten spyte van goeie vraag. Varkpryse, veral spekvarkpryse het weer verder gestyg.
11 Jan 2023 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes