Markoorsig

Loading player...
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor Naspers en Prosus, die aantreklikheid in die plaaslike beurs, die olieprys en die inflasiesyfer.
13 Jan 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Só kies jy ’n mediese fonds

Tobie du Preez, uitvoerende hoof van Agile Alternative Business Solutions by Bonitas, verduidelik hoe om ’n mediese fonds te kies.
15 Oct 11AM 8 min

Twee Springbokke span saam binne Fidelity

Wahl Bartmann, uitvoerende hoof van Fidelity Services Group, bespreek Fidelity se meerderheidsbelang in SSG Holdings en sy visie vir die groei van Fidelity.
15 Oct 11AM 10 min