
PM berig oor melk-outomatisering wat ‘n groter werklikheid word
Loading player...
Die verwagtinge is hoog dat in 2027 melkoutomatisering ‘n groter werklikheid word. Wêreldwye markte vir outomatisering sal in 2027 die 1,5 miljard Amerikaanse dollar merk bereik. Die toenemende aantal mediumgrootte melkplase kan hierdie geleenthede aan verskaffers bied. Outomatisering van melk vergemaklik die gelyktydige melk van groot aantal koeie asook die opbrengs.