
Ekonome en huishoudings dink anders oor inflasie, ekonomiese groei
Loading player...
Hugo Pienaar, hoofekonoom van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek gesels oor hul jongste peiling en of die verwagting van 'n resessie 'n realiteit kan wees.