
Hans-Jurie Moolman - ‘n bekende regskundige wat spesialiseer in grondreg
Loading player...
Hans-Jurie Moolman, ‘n bekende regskenner, praat oor die Werkloosheidsversekeringsfonds en die betekenis daarvan. Hy behandel die Wet, die doel van die Wet en ook die uitsluitings wat in die Wet voorkom, soos byvoorbeeld werkers wat dros, vrywillig bedank of weens wangedrag geskors is. Moolman verduidelik ook dat dit belangrik is dat landbouers hulle vergewis van die inhoud van die Wet wat belangrike implikasies het op die werksplek.