
Living Limitless: Vicki Fourie bring hoop deur skryf
Loading player...
Alhoewel Vicki Fourie 97% gehoorverlies het, staan dit nie in haar pad nie en nie net is sy as eerste prinses gekroon vir Miss Deaf South Africa nie, maar het ook twee boeke uitgebring.