Wat soek Sergei Lawrof in Suid-Afrika?

Loading player...
Waar staan ons met Suid-Afrika se buitelandse beleid. Proff. Abel Esterhuyse, Andre Duvenhage deel perspektiewe. Is dit die laaste sien van Covid. Dr Cloete van Vuuren gesels.
25 Jan 2023 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Midde Oosterse konflik & verandering van plekname

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Johan vd Merwe oor die Midde Oosterse konflik en vredesonderhandelinge. En dan gesels Jannie met Prof Hein Willemse en Dr Braam Hanekom oor die verandering van plekname en die sensitiwiteit daarvan
4 Feb 53 min

Verwikkelinge tans in die wêreld

Jannie Pelser en gaste, Theo Venter, Gert van der Westhuizen en Prof Anthoni van Nieuwkerk gesels vandag oor verwikkelinge wat tans in ons wêreld aan die gang in
14 Jan 50 min