
Kaapstad gaan kontant vir inwoners se oortollige krag betaal
Loading player...
Kadri Nassiep, uitvoerende direkteur vir Energie van Kaapstad gesels oor hoe hierdie inisiatief gaan werk en die verskil wat dit sal maak.