
Ds Wollie Grobler gesels op Woordstroom
Loading player...
In diè Woordstroom praat OFM se Gerben van Niekerk met die legendariese oud-leraar van die Bloemfontein-Noord gemeente, oftewel die Klipkerk, Ds. Wollie Grobler. Hulle praat o.a. oor sy lewe, sy loopbaan en oor die toekoms van die NG kerk.