
PM berig oor die 53ste kongres van veekundiges in Pietermaritzburg
Loading player...
Die uitdagings in die veebedryf in ‘n vinnig veranderde omgewing was van die belangrikste besprekingspunte by die kongres van die SA Vereniging vir Veekunde. Toekennings is tydens die kongres oorhandig vir die beste wetenskaplike artikel en die beste gepubliseerde navorsing. Dr Michael Bradfield, legende in die landboubedryf wat verlede jaar oorlede is, het in postuum ook ‘n toekenning ontvang.