
Dr Johnny vd Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Wit- en geelmielies se spotpryse het skerp gedaal. Pariteitspryse is onder groot druk as gevolg van goeie reen in Argentinie. Sonneblompryse het ook gedaal sowel as sojapryse terwyl sonneblompryse verder gedaal het. Koringpryse kry tans ondersteuning en sorghum se pryse het effens gedaal sowel as die van uitgedopte grondbone.