
Hans-Jurie Moolman, ‘n bekende regskundige, gesels oor verblyfreg op plase
Loading player...
Hans-Jurie Moolman, ‘n bekende regskenner, praat oor verblyf op plase en wat gebeur as ‘n getroude paar op die plaas woon en een word afgedank. Die vraag ontstaan of beide hierdie persone dan uit die huis gesit kan word. Moolman verduidelik die bepalings van die Wet op Sekerheid van Verblyfreg en hoe dit van toepassing is.