Meningsvormers gesels oor SONA 23 en wat verwag kan word.

Loading player...
Mnr Ramaphosa lewer op 9 Febr sy jaarlikse State of the nation address ( staatsrede) voor. Proff. Dirk Kotze, Theo Venter en politieke redakteur Gert van der Westhuizen gesels oor wat verwag kan word.
8 Feb 2023 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Midde Oosterse konflik & verandering van plekname

Jannie Pelser gesels vandag met Ds Johan vd Merwe oor die Midde Oosterse konflik en vredesonderhandelinge. En dan gesels Jannie met Prof Hein Willemse en Dr Braam Hanekom oor die verandering van plekname en die sensitiwiteit daarvan
4 Feb 53 min

Verwikkelinge tans in die wêreld

Jannie Pelser en gaste, Theo Venter, Gert van der Westhuizen en Prof Anthoni van Nieuwkerk gesels vandag oor verwikkelinge wat tans in ons wêreld aan die gang in
14 Jan 50 min