14 Febr 2023 Oosthuisen Marais Prokureurs - Skadevergoeding na 'n val?

Loading player...
Ek inkopies by ‘n plaaslike supermark. Terwyl ek tussen die rakke deurbeweeg antwoord ek e-posse op my selfoon. Gevolglik let ek nie op waar ek loop nie en trap per ongeluk in 'n klein plas water op die winkelvloer. Die vraag is nou of ek skadevergoeding kan eis vir my mediese onkostes en pyn en lyding wat onstaan het as gevolg van die val?
14 Feb 2023 Afrikaans South Africa Documentary · True Crime

Other recent episodes

Wat is my regte: Veldbrande & Wettige Aanspreeklikheid - 11 Februarie 2025

🔥 Veldbrande & Wettige Aanspreeklikheid 🔥 Jy sit op jou stoep en kyk oor jou grond – ‘n paar hektaar se oop veld. Skielik kom die wind op, en ‘n klein vlammetjie verander in ‘n verwoestende veldbrand. Voor jy weet, versprei dit na jou buurman se eiendom en veroorsaak groot…
11 Feb 7 min

Wat is my Regste: Onteieningswet,'n Bedreiging of Blote Formaliteit? 28 Januarie 2025

🏛️ Onteieningswet: 'n Bedreiging of Blote Formaliteit? 🤔 Maurice van OMPLaw vertel meer van die omstrede **Onteieningswet** wat onlangs deur die staatspresident onderteken is, en kommer wek regoor die land. Die mees berugte aspek van dié nuwe wetgewing is dat dit voorsiening maak vir **onteiening van eiendom teen geen (nul)…
28 Jan 9 min

Wat is my regte: Maandelikse onderhoudtoelae - 12 Maart 2024

Daar is miljoene mense, meestal kinders, wat maandeliks onderhoudtoelae ontvang, óf omdat hulle ouers geskei is of nie getroud is nie. Dit hou baie ernstige regsgevolge in vir al die partye betrokke, allermins ook ten opsigte van die kinders se welsyn. Maurice Ellis van OMP Prokureurs vertel meer, oa. Waar…
12 Mar 2024 9 min