Wat is my Regste: Onteieningswet,'n Bedreiging of Blote Formaliteit? 28 Januarie 2025

Loading player...
๐Ÿ›๏ธ Onteieningswet: 'n Bedreiging of Blote Formaliteit? ๐Ÿค” Maurice van OMPLaw vertel meer van die omstrede **Onteieningswet** wat onlangs deur die staatspresident onderteken is, en kommer wek regoor die land. Die mees berugte aspek van diรฉ nuwe wetgewing is dat dit voorsiening maak vir **onteiening van eiendom teen geen (nul) vergoeding nie**.
Wat beteken dit vir grondeienaars, besighede en individue? Die wet bepaal die prosedures en vereistes vir onteiening, maar hoe groot is die werklike risiko dat eiendom sonder vergoeding geneem kan word?
Is hierdie โ€˜n werklike bedreiging vir eiendomsreg of net โ€˜n wetlike raamwerk met beperkte toepassing? Luister gerus weer: ๐Ÿ’ฌ๐Ÿ‘‡
28 Jan Afrikaans South Africa Documentary · True Crime

Other recent episodes

Wat is my regte - ๐Ÿ“œIs 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap?๐Ÿ“œ 05 Agustus 2025

๐Ÿ“œ ๐Ÿ’ฌIs 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap? ๐Ÿ‘ฉโ€โš–๏ธ๐Ÿ“œ Gevallestudie: Jou geliefde toon vroeรซ tekens van Dementia maar is nog selfstandig. โ€™n Volmag word opgestel om te help met besluite โ€“ maar is dit genoeg? Vandag in Wat is my Regte, bespreek Japie Kruger van Oosthuizen, Marais & Pretorius Ingelyfโ€ฆ
5 Aug 9 min

WAT IS MY REGTE: Wie laat jy agter om jou sake te hanteer? 03 Junie 2025

๐ŸŽ™๏ธ WAT IS MY REGTE: Wie laat jy agter om jou sake te hanteer? In vandag se gesprek gesels Andre van Niekerk oor die belangrikheid om die regte eksekuteur vir jou boedel te kies โ€“ want nรก jou dood moet iemand anders die papierwerk, jou besittings รฉn jou wense hanteerโ€ฆ
3 Jun 15 min