#DieGrootTrek - Liezel Van Intiem (Hoe om Krisis te hanteer)

Loading player...
Verskillende mense hanteer krisis op een van 3 maniere. Liezel van Intiem beskryf dit vir ons en ook hoe om te werk te gaan indien jy Krisis in jou verhouding beleef en ook hoe jy dit kan vermy om die beste moontlike verhouding te kan he.
9 Feb 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min